Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Estcourt (9)
Glencoe (2)
Mooi River (8)
Weenen (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (52)
B&Bs (9)
Lodges (14)
Hotelle (3)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Battlefields

3.8 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Battlefields van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Battlefields besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Battlefields.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Battlefields akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Battlefields Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Battlefields Akkommodasie

55 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Weeksdae!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Estcourt, Battlefields

Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3. Hierdie privaat natuurreservaat is perfek is vir familie-reünies, rustige vakansies, romantiese we...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glencoe, Battlefields

Mountain View Guest House is omring deur netjiese grasperke wat grens aan die ruim graslande met 'n pragtige uitsig oor die Biggarsberge. Jy kan omtrent uit elke venster van die grasieuse plaashuis die asemrowende u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dundee, Battlefields

Khaya4u is in die dorpie Dundee geleë en word deur die eienaars bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word in 6 en suite-kamers gebied w...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glencoe, Battlefields

98 on Dammann bied twee selfsorg-eenhede in die dorp Glencoe in KwaZulu-Natal. Dit bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers of vir vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf. Elke eenheid het 2 smaakv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dundee, Battlefields

Avarns Guest Lodge is in Dundee, 2 km vanaf die Dundee Boulevard Sentrum en 3 km vanaf Talana Museum. Die lodge se sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante is. Die lodge bied gerieflike verblyf...

Vanaf
R7 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Battlefields

Nambiti Plains is 'n eksklusiewe lodge in die hartjie van die malaria-vrye Nambiti Wildreservaat geleë. Gaste kan híér die Afrika-bosveld geniet in absolute luuksheid. Dit is net 3 ure se ry vanaf Durban en 4 ure...

Vanaf
R4 640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Battlefields

The Springbok Lodge is op die Nambiti Privaat Wildreservaat, op die hoofroete tussen Johannesburg en Durban, in die hartjie van die KwaZulu-Natalse slagveldroete geleë en bied aan gaste die kans op ontspanning in '...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Battlefields

Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige...

15% af Naweke!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Battlefields

Hierdie luukse, plattelandse grasdak-instansie bied B&B-verblyf met aandete op versoek van Maandae tot Vrydae. Die lodge het 'n gesinsvriendelike atmosfeer met pragtige uitsigte op die berge en oor Ladysmith vanaf d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Battlefields akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za