Amani Guesthouse
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Amani Guesthouse is 'n rustige en gesinsvriendelike toevlugsoord, ideaal geleë vir ontspanning en avontuur in Port Alfred. Hierdie bekoorlike losstaande huis het slaapplek vir tot 6 gaste en is stapafstand van die strand, die Highlander Bar en die Royal Port Alfred Gholfklub af. Dit is ook gerieflik geleë naby die Royal Alfred Hotel, wat 'n volledige restaurant en spa-geriewe bied.
Die eiendom beskik oor 3 goed ingerigte slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n stort-oor-bad. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Ruim en elegant ontwerpte dek bied asemrowende see-uitsigte en bied die perfekte omgewing vir ontspanning.
Gaste kan ook 'n verfrissende swem in die swembad geniet, wat oor die dorp uitkyk en saans besondere asemrowende uitsigte bied. Die eiendom sluit 'n motorhuis en 'n syhek-ingang in. Alle slaapkamers en leefareas, sowel as die swembad en dek, is op die boonste vlak geleë. Gaste het volle toegang tot die hele eiendom, behalwe vir die personeelkwartiere op die grondvloer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang