+56

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Definitief AmaZeng! Die plek is 'n "gem". Sal dit voorstel vir enige introvert wat stilte en vrede soek. Die plekkie wat ons gebly het "wolf Cabin" is langs die rivier met die mooiste uitsig van die kloof. In die week wat ons daar gebly het, het ons ook verskeidenheid wild gesien. Daar is ook 'n hele paar, baie mooi, wandel roetes om te stap. Die plaas is groot, jy het n paar dae nodig om al die roetes te stap. . Vir die wat oorweeg om te gaan: 'n hoë kar is aanbeveel. Ons het dit gemaak met n platter kar, maar dit was nie baie gemaklik gewees nie. Die Wolf Cabin het nie plugs nie, net die ligte is op solar en jou foon kan gelaai word. Wat great is as jy wil ontsnap van die wêreld, maar girls moet nie jou haardroër inpak nie. Lenie en Phillip is ook baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lenie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 61 Doornkop, Weltevreden Road, Lydenburg, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0375bd4fa455c0a4f76ab339e27a9e6ade2880f1efcb7e54f40fb3a3abc40c0d5ea51febdeabd4121d8f656b2fdddaf02466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 61 Doornkop, Weltevreden Road Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.212755327817 30.512715962839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang