+17
Selfsorg in Randburg

Amazing Cozy Cottage

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Maricke B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Wonderlike diens. Vriendelike gashere wat uit hulle pad gegaan het om my te akkommodeer. Rustige plekkie, mooi ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna Van Der K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Vriendelike gasheer en aangename verblyf. Baie vriendelike gasheer en 'n skoon plek met al die basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2026

Sal nie weer van die plekkie gebruikmaak nie. Vir die omstandighede en omgewing waar ons moes wees, was dit goed. Toegang tot die plek is nie baie veilig nie, trappe is onveilig en die ingang van die plek is ook donker.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
10 % AF
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Lange Avenue, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f9287deccb9e6af833cc3cf73769eac52b8071f221662649da4355b3e4476a84a8059a8f90a5cf9f61e2ca5c60a259ae354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 26 Lange Avenue Quellerina 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.156280957437 27.934754346033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang