Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yashini G
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Stunning views and comfortable stay. Beautiful views, lovely clean and neat modern apartment. Joany is very accommodating, friendly, and welcoming, and is always on standby if anything is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag
5.0
Nov 2025

Ons het dit baie geniet. Wat 'n bedonderde uitsig en mooi dorpie. Die verblyf was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, bly julle groep het dit hier by ons geniet!

Merel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great and safe. Great seaview from our balcony, nearby stores, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Merel. We really appreciate your review!

Zelda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende plek, sal graag terugkeer soontoe. Die akkommodasie het al ons verwagtinge oortref. Wow, 'n volledige leer met alle plekke wat moontlik vrae kon wees. Alles in die akkommodasie was bo verwagting goed beplan en in die fynste detail. Baie skoon, netjies, mooier as die foto's, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Zelda! Dit was net 'n groot plesier om julle as gaste te kon hê!

Johann V
1 nag
5.0
Okt 2025

100%. Baie lekker gebly by Amazing Seaview.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, altyd lekker as ons gaste dit hier geniet!

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic, definitely worth your money. We had a very pleasant stay at Amazing Seaview. The host was fantastic, making sure our needs were taken care of. She was 1 message away and very helpful. Beautiful views, and just a wonderful place in general.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thanks Jacques, always a pleasure when our guests appreciate our place and amazing view!

Frans N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie netjies met 'n pragtige uitsig. Dit was 'n welverdiende wegbreek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Frans. Was regtig baie lekker om julle as ons gaste te verwelkom!

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige verblyf, weg van die stad se gejaag. Ons het in die Dolphin eenheid gebly wat beslis die beste keuse was. Alle noodsaaklike kombuis toerusting was beskikbaar. Parkering binne 'n motorhuis. Ons privaatheid was gerespekteer, wat dus ons wegbreek soveel beter gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Sanet! Dit is altyd lekker om so goeie resensie te kry. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik!

Kyle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sunset ocean braai. It's all in the name! There's not much needed when you wake up and open the bedroom door to an amazing sea view. There's enough to keep you busy in Yzerfontein and the surrounding areas with all its natural beauty. But please do not forget to have a sunset braai on the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Kyle. I am very glad you had a great time staying here!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4136b8471eae837d7906ac737cf34eee6cd5f867274cba6c06082a8432af911d5db69e82aa2734aabfd8513b5d18009c4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang