Pick your preferred language

English

Afrikaans

+83
Selfsorg in Yzerfontein

Amazing Seaview

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Amazing Seaview is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die 16 Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 suites. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Elke suite het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elsje V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf, ligging en veilig. Beveel graag aan. Superskoon en netjies. Vriendelik ontvang. Sal weer wil gaan kuier en bly.
Des 2025
Antoinette B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig is pragtig. Was heerlik gewees, miskien nie vir mense wat 100% privaatheid wil hê nie, mure is dun so jy is heeltyd bewus van mense langs jou.
Des 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Tien uit tien blyplek. Baie mooi, netjies en volledig toegerus. Pragtige uitsig op die see en lekker bederf met toesluit motorhuis. Word sterk aanbeve...
Sien meer
Des 2025
Nelsia B
Saam met lewensmaat
5.0
Soos die naam sê, amazing seaview. Dit is absoluut soos die naam dit sê, amazing seaview. Wat 'n wonderlike plekkie en mense. Mooiste sonsondergang en...
Sien meer
Des 2025
Nicole C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Wonderful, amazing views, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Seaview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4136b8471eae837d7906ac737cf34eee6cd5f867274cba6c06082a8432af911d5db69e82aa2734aabfd8513b5d18009c4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang