Beskrywing
Dié kamers is smaakvol versier en het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 kamers het albei 'n bad en 'n stort, en die derde kamer het net 'n stort. Kamergeriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n werkstasie en 2 gemakstoele. Kamergeriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, kluis, yskassie, peuselhappies en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 2 het 'n sonnige hoekvenster. Kamer 6 het 'n patio en 'n deur wat na Kamer 6A lei om 'n gesinseenheid te vorm. Kamergeriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, yskassie, peuselhappies, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Temple Crescent, Meersig, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang