- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 River Street, Mariental, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Anandi Guesthouse Mariental is in Mariental, Hardap geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die B1, doendinge en besienswaardighede.
Dié gastehuis beskik oor 13 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met satelliet-kanale.
Die luukse kamers het elk 'n spa-bad en 'n stort, en lei na 'n privaat stoep.
Die gewone kamers lei na 'n lieflike tuin waar gaste onder koeltebome kan ontspan. Daar is ook 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis is oorkant 'n Engen 1-Stop en 'n Shell-vulstasies. Dit is dus die ideale plek om te rus en die kar vol te maak voor gaste weer in die pad val.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 River Street, Mariental, Hardap
- Gaste dink Anandi Guesthouse Mariental het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 River Street, Mariental, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang