+56
Selfsorg in Woodgrange

Anchors Aweigh 24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ina S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker en rustig. Baie dankie, die eenheid was skoon en netjies. Eienaars het ons op hoogte gehou en kommunikasie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gerus en gekuier, dankie. Ons het lekker gebly, dankie. Alhoewel die nou, steil trappe nogal 'n uitdaging was. Veral in die nag, en toiletgeriewe op die boonste vlak sou dus 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Stil, rustig en veilig. Ons het vir 10 dae gebly. Dit is stil, rustig en veilig in die oord. Baie goeie waarde vir geld. Die kinders het die see en swembad baie geniet. Paar goedjies om in gedagte te hou wat nie in die beskrywing gemeld word nie: 1. Slegs die gasbraaier word by die eenheid toegelaat (Bietjie teleurstellend vir 'n boer wat see toe gaan, maar ek verstaan hoekom). 2. Geen sitplek om te eet in die eenheid nie. Die tafel en stoele is buite en as die weer sleg is, is dit onpleasierig. 3. Indien jy van die slim TV wil gebruik maak, moet jy WiFi additioneel bybetaal. 4. Toe die krag min raak, was ek versoek om self verder krag te koop, wat ek geweier het. (Dit staan blykbaar in die brosjure dat jy slegs 10 eenhede/dag kry. Ons het 6/dag gekry met aankoms). Die eienaar was baie behulpsaam gewees. Daar was voëls wat in die dak bokant die bed nes gemaak het, maar dit was die volgende oggend vroeg aangespreek en herstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Hi Pieter Ek is jammer dat jy so voel. Ek wil egter graag noem dat alle kommunikasie rakende die gasbraai en WiFi voor julle arriveer het met julle gedeel is. As jy teruggaan op ons Whatsapp-boodskappe, sal jy sien dat ek al die info vir jou gestuur het op 3 Februarie. Ek het ook gevra dat julle asb. kontak maak indien julle onseker is oor iets, waarop jy geantwoord het “Baie dankie Estelle. Ons sal laat weet as daar vrae is “ Daarna moes ek 'n paar keer versoek vir die breekskade deposito. Wat die eetplek in die eenheid betref, daar is dan 'n tafel waarop julle die “Welcome Pack en bederfies” gekry het? Met betrekking tot die krag, het ek dit dadelik uitsorteer aangesien dit 'n admin fout was wat net nie gelaai was nie. Groete Estelle

Giselle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak Johannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Swembad n pluspunt. Geensins gesukkel met WiFi. Stil en rustig. Ek het nie baie verwag vir die prys wat ek betaal het nie, maar tot my verbasing was dit alles en meer as waarvoor ons kon vra! Die plekkie is regtig skoon en netjies en voldoen aan al mens se behoeftes en benodighede. Estelle het ook bystand gebied of enige van ons vrae en was baie behulpsaam. Ons sal beslis die plek aanbeveel vir n gesin wat hul kleingoed ook wil besig hou terwyl hul bietjie wil rus. Baie dankie vir als. Dit was net te kort maar heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Ons is so dankbaar vir gaste soos julle! Baie dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het! Hoop ons sien julle gou weer!

Inge V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike rus plek. Ons het heerlik gekuier, die kompleks is so mooi en skoon. Baie netjies en die eienaar is op die bol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Anchors Aweigh 24
Baie dankie! Daai plek was so netjies gelos toe julle daar weg is! Ons waardeer dit baie! Hoop ons sien julle gou weer!

Nicolene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize K
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gerieflik en lekker. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debora P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Lekker. Goeie waarde vir die geld wat ons betaal het en goeie kommunikasie van die eienaar. Het ons tydjie in Anchors Aweigh geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 470
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 470
per nag (plek vir 6)
Bespreek

705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf20eba40f44c44dd5a78dd0f12d6a3fcb9357343bc5bd684a59f4e85598563674dc671b60b731cf37bf468cd681470405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 705 Ashford Road Unit 24 Anchors Aweigh 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583572756046 30.565641000819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang