5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 590 Vaaloewer Street, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ancient Soul Space bied gemaklike verblyf en is in die rustige dorp Vaaloewer in Vanderbijlpark geleë.
Daar is 4 slaapkamers en die huis het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n skakelkamer met 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en sy eie badkamer en kombuis. Die huis deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dis 'n selfsorgkothuis.
Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Daar is braaigeriewe vir gaste om te gebruik en veilige parkeerplek. Die huis is 'n plek om jou siel te herontdek met pragtige uitsigte, rustigheid en stilte. Die rivier is 1 km vanaf die kothuis. Rivierritte is ook beskikbaar op 'n skemerkelkievaart. Visvang vanaf die boot kan ook gereël word. Geniet 'n 3 uur lange vaart op die Vaalrivier.
Dorpies en besienswaardighede in die omgewing sluit Parys, 'n bessieplaas en plaaslike restaurante in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
JOHAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 590 Vaaloewer Street, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
- Gaste dink Ancient Soul Space het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
590 Vaaloewer Street, Vaaloewer, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
Sien kaart- 5 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang