+79
Hotel in Weltevreden Park

ANEW Hotel Roodepoort

  • Slaapplek vir 194 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road, Weltevredenpark, Johannesburg, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

ANEW Hotel Roodepoort is in Weltevredenpark, Johannesburg in die hartjie van die Wes-Rand. Die hotel bied gaste toegang tot hoofweë, plaaslike besienswaardighede, en verskeie sakeparke en hoofkantoorruimtes.

Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het ook lugversorging, 'n telefoon, haardroër, 'n TV, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 eksklusiewe konferensiekamers wat die ideale ontmoetingsplek vir konferensies, produkbekendstellings, en geleenthede in die Roodepoort-omgewing is.

Die hotel is naby Sandton, Krugersdorp, Soweto en die Groter Roodepoort-area, wat dit die ideale basis maak om Johannesburg te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road, Weltevredenpark, Johannesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink ANEW Hotel Roodepoort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 479
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 479
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 479
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road, Weltevredenpark, Johannesburg, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 194 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362a258bba8ed98fd3b444888de3d81a0a5bdc9f7c689815354890956929d159a89f0201e0fc13b4378da6bd974242932780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 479 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Corner Of 14th Avenue and Hendrik Potgieter Road Weltevredenpark 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.148595907529 27.924780187172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang