+71
Hotel in Kroondal

ANEW Resort Hunters Rest

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Elanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige omgewing, rustig & baie bekostigbaar vir die luukse oord. Pragtige omgewing, tuin & geboue baie netjies in stand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mashooda A
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Lovely. It's our 2nd time, we are always happy to be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Meer soos 'n aandverblyf werd vir wat jy kry en hoe jy behandel word. Die kamer was gemaklik. Die restaurant kort regtig aandag. Die deck is op 'n goeie deel van die gronde en kan regtig mooi wees, maar julle sal moet aandag gee aan julle personeel se opleiding en julle kosse wat julle bedien. Ons het regtig nie 'n goeie aandete gehad nie, die "chefs" slaai was baie basic en die steak was 4de graad vleis. Geen aandag was gegee aan detail nie en die kelnerin het nie eers geweet wat "batter" om hake is nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Convenient. Having the accommodation with a high-quality restaurant on-site is very convenient. Don't have to go look for a place to eat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carlos S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2023

The resort is awesome. But the food is not!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 679
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 679
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 679
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R24 Rustenburg/Krugersdorp Road, Rustenburg, 0300, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 218 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b08d228497ad58d0aa57d1947f236dc52aa53cab9aea73fd420134812952af03c8a2fc0bb62fa1de5fd3182860a14de1fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 679 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R24 Rustenburg/Krugersdorp Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775968031364 27.258853965607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang