Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Manaba Beach

Angelfish Holiday Home

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Konrad Drive, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Angelfish Holiday Home is die perfekte strand-wegbreekplek wat in die hartjie van Beacon Rocks Uvongo, 'n klipgooi van die bekende en pragtige Suidkus se swemstrande af geleë is.

Angelfish Holiday Homes spog met 2 volledig toegeruste selfsorg-gesinseenhede.

Whale Watcher is 'n dubbelverdieping-eenheid wat uit 2 slaapkamers en 2 badkamers op die onderste verdieping bestaan. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed, die ander het 'n dubbel- en 'n stapelbed en ’n en suite-badkamer. Op die boonste verdieping is die sitkamer wat na die dek lei wat 'n ingeboude braai en pragtige see-uitsig het. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Onderdakparkeerplek vir 2 karre. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Bring net jou eie handdoeke.

Brindle Bass is 'n ruim enkelverdieping-eenheid wat uit 3 slaapkamers en 2 badkamers bestaan. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens asook 'n omheinde patio met 2 enkelbeddens. Die eenheid het slaapplek vir 6-7 mense. Daar is 'n ingeboude braai en parkeerplek vir 2 motors. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Bring net jou eie handdoeke.

Dié vakansiehuis is gerieflik naby 'n hele paar restaurante, die plaaslike inkopiesentrum en 'n wassery geleë. Daar is 'n DStv-gesinspakket, maar jy kan gerus jou eie dekodeerder bring.

Die huis het slaapplek vir 13 gaste as jy die hele huis as 'n eenheid wil bespreek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 Konrad Drive, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Angelfish Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Konrad Drive, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNzYzZWQ4LTY4ZjgtNGJiNi04NWEwLTE2ODhhYzQ2NWQzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 6 Konrad Drive Uvongo 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843370746456 30.390192080695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang