+56
Selfsorg in Mpumalanga

Angels Valley Nature Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Samuel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We enjoyed our stay there. I wish I could extend it and add an extra 2 days. Angels Valley is so beautiful and peaceful. I wish I could have stayed there a little longer. We all loved the place. Thank you, Angels Valley. Your place is so beautiful and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Besonderse uitsig nie te ver weg van Pretoria nie. Eenvoudige plaas huis met al die geriewe wat jy sal benodig om 'n lekker naweek daarvan te kan maak. Alles was mooi skoon en het duidelike kommunikasie ontvang. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Absoluut fantasties! Angels Valley Nature Lodge is ongelooflik mooi. Alles was perfek, behalwe die pad. Die pad is definitief net vir 4x4 voertuie. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nadine
Angels Valley Nature Lodge
Baie dankie vir u wonderlike resensie en mooi woorde oor Angels Valley Nature Lodge — ons waardeer dit opreg. Jammer oor die toestand van die pad tydens u besoek. Die land het in daardie tyd baie reën gehad, en ongelukkig lyk die paaie nie altyd so nie. Dit is meestal net gedurende die reënseisoen dat toegang meer uitdagend kan wees. Ons is bly u het steeds u verblyf geniet en sien daarna uit om u enige tyd weer te verwelkom.

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Dis asemrowend mooi, maar voel Mountain View is pricey vir wat jy kry. Die plek is nie bereikbaar sonder 'n bakkie of SUV nie en behoort so genoem te word op die webbladsy, veral as dit reën of gereën het. Stortkop in hoof badkamer kan verander word. Meubels buite kan opgradeer word. Twee kussings per gas kan gegee word. Toegang tot die rivier kan meer toegankelijk gemaak word deur bietjie skoon te sny en trappe in te sit.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nadine
Angels Valley Nature Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer – ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons wil net graag noem dat alle inligting rakende die paaie en toegang duidelik op ons webwerf beskikbaar is, en ook vooraf per e-pos aan gaste gekommunikeer word om seker te maak dat alles goed verstaan word voor aankoms, veral m.b.t. toestande na reën. Verder is foto’s van ons dekor en meubels volledig gelys, sodat gaste ‘n akkurate voorstelling kry van wat om te verwag – ons glo sterk aan “wat jy sien is wat jy kry”. Die stortkop in die hoofbadkamer is uniek en handgemaak van koper, en vorm deel van die karaktervolle, antieke styl van die eenheid. Baie van ons gaste waardeer juis hierdie besondere elemente en die outentieke gevoel daarvan. Wat toegang tot die rivier betref: ons probeer die natuurlike omgewing so ongerep as moontlik hou en vermy dit om die natuur te versteur deur strukture soos trappe aan te bring. Ons maak wel sekere areas oop vir visvang, en daar is ook verskeie ander plekke langs die rivier en berg wat bereikbaar is vir gaste wat dit geniet om die omgewing te verken. Dankie ook vir jou voorstelle rakende die kussings en buitemeubels – ons neem dit in oorweging. Ons waardeer jou besoek en hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom.

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Lekkergerus in 'n mooi omgewing. Ons het vir die Paasnaweek in Angels Valley River Lodge gebly. Die lodge is gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg, en die omgewing was besonders mooi. Die stuk grondpad was plek-plek nogal moeilik, maar as jy met jou bakkie of SUV kom, behoort dit nie 'n probleem te wees nie. My seun kon lekker visvang en my vrou en dogter het die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadine
Angels Valley Nature Lodge
Hi Jaco, Thank you very much for your nice feedback to us, and I'm glad to hear that you enjoyed the pool and fishing. We're doing our best to improve the road for the convenience of our guests. Hope to see you soon again.

Arno M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Ideaal vir voëlkyk, visvang, stap en ontspan. Was net wat ons groep van 5 wou gehad het. Die uitsig en natuurskoon is iets wat mens nie vinnig voor moeg sal word nie. Die huis en alles binne was skoon en netjies met hout en ys wat vir ons gereed gestaan het. Die laaste deel van die pad kan bietjie uitdagend wees, maar ons het geen moeilikheid gehad nie. Die sein is nie altyd wonderlik nie, maar dit het ons goed gepas en het bygedra tot die rustigheid van die naweek. Sal graag weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106866b63c60aa788028c0939d708bcce774c8ed42bfa3e8ac0ad617bca20b460f9f93f83aeab343f455c106b7d946075265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm 495 Sterkfontein 1037 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.740029950825 28.982849765664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang