+29

Angler & Antelope Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Very friendly hosts, well fitted and comfortable room and beautiful surroundings. Very friendly hosts, the room was well fitted and comfortable, and breakfast in the building that was a Roman Catholic church in the past was super special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Angler & Antelope Guesthouse
Thank you for your review, Leon. It was a pleasure having you here.

Wilene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker stil, heerlike buite speel spasie vir die kinders. Baie lekker gebly, stil, skoon en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
1 nag
5.0
Mei 2025

Sal definitief weer daar oorbly. Baie lekker verblyf en kon later uitklok na my marathon. Kos die vorige aand was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Angler & Antelope Guesthouse
Dankie vir jou mooi woorde. Sien jou volgende jaar!

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike oorslaap in KwaNojoli (Somerset-Oos). Ons het een nag oorgebly op 'n vyfdaagse motorfietsrit van Kaapstad na Somerset-Oos om die Paasnaweek daar te spandeer. Die ontvangs was hartlik, alles is verduidelik en die kamer en geriewe gerieflik, skoon, netjies en goed onderhou. Die gasheer is 'n onuitputlike bron van inligting oor die omgewing. Die ontbyt was goed voorberei met 'n verskeidenheid om van te kies. Definitief sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Well equipped and comfortable. Great hosts who were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Angler & Antelope Guesthouse
Hi Brett, Thank you for your review. Many thanks for the kind words. We look forward to welcoming you back again. Kind regards, Alan & Annabelle

Natasha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Ons het vir drie dae by Angler & Antelope Guesthouse tuisgegaan. Ons het in die familie-eenheid gebly. Die eenheid het twee slaapkamers, badkamer en ten volle toegeruste kombuis/TV-kamer. Baie netjies, gerieflik en daar is alles wat 'n mens nodig het. Eenhede word daagliks skoongemaak. Daar is 'n braaier en veilige parkering op die perseel. Die dorp het 'n waterprobleem gehad ten tye van ons besoek, maar by Angler & Antelope het ons altyd water gehad. Baie dankie! Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie L
1 nag
4.6
Mei 2021

Het my bejaarde ouers daar gehad. Afstand van parkering tot huis was vir hulle 'n uitdaging. Verder was alles uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annabelle
Angler & Antelope Guesthouse
Hi Hanlie, dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annabelle

Theodor F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Quick and cozy. I was doing an Enduro that weekend so it was only for one night. Very pretty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Sien sterre. Baie lekker gekuier en die ontbyt was uitstekend. Sal beslis weer hier oorbly en beveel die gastehuis 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Angler & Antelope Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer Heila. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te he.

Celia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. Die kamers is pragtig en goed toegerus. Die diens is vriendelik. Die omgewing is rustig. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Angler & Antelope Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Celia, ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Annabelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 College Road, Somerset East, 5850, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da537b0551c8b81f53b8561c7659f3f5ee3aa188965259e77dd232d1e8159361be9b220dfb21590a8f111b0ae697b95255c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 2 College Road Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.721215500761 25.586892190144

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang