- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: College-weg 2, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
In die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Somerset-Oos, bied Angler & Antelope 'n welkome verrassing aan gaste wat hier aandoen en nie só 'n juweel in 'n klein, plattelandse dorpie verwag nie. Jy sal net die regte hoeveelheid aandag van jou gashere ontvang en regtig tuis voel in ons beeldskone gastehuis.
Ons bied iets vir amper elkeen, van sakpas-selfsorgverblyf vir gesinne tot bekostigbare kamers vir sakereisigers en -verteenwoordigers, en luukse kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan ook 'n heerlike tuisgemaakte ete in die eeu-oue Rooms-Katolieke Kerk geniet en whiskey uit ons versameling van meer as 60 moutsoorte proe.
Somerset-Oos is 'n juweel aan die rand van die Karoo met 4 biome binne 20 km van die dorpie af: Karoo, savanne, grasveld en inheemse woude. Die mikroklimaat wat deur die Boschberg teweeggebring word, verseker dat daar 'n ongewone hoeveelheid reën, vir die Karoo in elk geval, elke jaar hier gemeet word. Die area is fantasties vir kunsvlieg-entoesiaste aangesien die reënval dit 'n baie gunstige plek vir forel maak. Ons het ook 'n goed toegeruste kunsvlieghengel-winkel in die ou biegkamer en meer as genoeg plaaslike kennis met behulp van ons REFFIS-geregistreerde visvang-gids, Alan Hobson.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- College-weg 2, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Angler & Antelope Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset East Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: College-weg 2, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom