Beskrywing
Die dubbekamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n groot stort, 'n hoek-Jacuzzi en 'n aparte toilet. Elke kamer het 'n elektriese kombers, 'n kaggel, DStv (hotel-pakket), 'n eethoekie, ingeboude braaigeriewe op die patio en 'n privaat tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum-verblyftydperk van 3 dae oor langnaweke vereis en 2 aande oor gewone naweke. Enkelnagbesprekings word slegs tydens die week toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede het elkeen 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n koninggrootte-bed onder en 'n solderkamer met 2 ekstra kinders wat perfek is vir kinders onder 12 jaar. Daar is DStv (hotel-pakket), 'n kaggel en onderdak-braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum-verblyftydperk van 3 dae oor langnaweke vereis en 2 aande oor gewone naweke. Enkelnagbesprekings word slegs tydens die week toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is op die eerste vloer in die kompleks geleë. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, houtvloere, verdof-beligting, 'n kaggel, 'n oopplan-leefarea met 'n eetarea en rusbanke. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, ''n badkamer met 'n stort, stoeltjie en wasbak. Daar is ook 'n gasbraai, 'n stoep reg rondom en parkeerplek langs die gebou. Standaardgeriewe sluit vuurmaakhout, vuuraanstekers, koffie, tee, mineraalwater, gratis sjerrie, badkamersepies en handdoeke, en 'n skoonmaakdiens daagliks. Die eenheid het nie gordyne nie, maar gebrandskilderde vensters met 'n uitsig oor die dorp. Parkeerplek vir dié eenheid is nie onderdak nie en parallel aan die trap.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum-verblyftydperk van 3 dae oor langnaweke vereis en 2 aande oor gewone naweke. Enkelnagbesprekings word slegs tydens die week toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kaggel, sitarea, stoep, braai-area en 'n privaat ingang in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum-verblyftydperk van 3 dae oor langnaweke vereis en 2 aande oor gewone naweke. Enkelnagbesprekings word slegs tydens die week toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Court Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang