Ankers
6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Queen Street, Unit 10 Ankers, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ankers is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Margate se kuslyn in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Dit is ideaal vir 'n vakansie by die see.
Die woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in die kompleks. Die woonstel is net 'n entjie vanaf die Uvongo-pier, Uvongo-vlooimark, winkels, die hoofstrand en die getypoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Queen Street, Unit 10 Ankers, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Queen Street, Unit 10 Ankers, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang