+14
Selfsorg in Balgowan

Netherwood Ankole Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Netherwood Farm, R103, Nottingham Road, Midlands, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Netherwood Ankole Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in die Middellande in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kaggel. Gaste word aangeraai om hul eie batterypakke saam te bring vir ononderbroke elektrisiteit.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area met 'n uitsig oor die dam. Dit is die perfekte plek vir skemerkelkies.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dr Robert Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Netherwood Farm, R103, Nottingham Road, Midlands, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Netherwood Farm, R103, Nottingham Road, Midlands, 3280, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba9f7b49171a0a21e250e21bd98c27443c890c611c6cb9c5e6921b13ca703e245a68f93a627ff35147702016a14829b22f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Netherwood Farm R103, Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3368003002 30.033894343513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang