Anna Beulah Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Danelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, enjoyable. Die gasvrou was baie vriendelik, die inklokproses was baie gemaklik. Die plek was baie skoon en goed ingerig, dit het alles in vir selfsorg. Sal enige tyd weer terugkeer. Daar is ook 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker rustig met mooi uitsig. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enigiemand wat rus en vrede soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie lekker en ontspannend. Was 'n wonderlike naweek, wel gereën, maar die plaasatmosfeer was wat ons almal nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sophia D
1 nag
4.2
Okt 2025

Lovely, friendly, safe and secure. I arrived early, my accommodation was ready and clean. I had a lovely stay, friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Die chalet en verblyf is goed en gerieflik. Het lekker gebly, maar die omgewing was gemiddeld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anna V
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Beautiful. We enjoyed our stay at Anna Beulah. Incredibly beautiful surroundings and nice for large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Op die plaas net buite die dorp. Die huis is groot. Ons het baie lekker hier gebly met die skape en donkie en lamas wat reg op jou stoep is. Kinders het lekker gespeen en alles was net mooi netjies en rustig. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Uitstekende plek en ongelooflike waarde vir geld! Ons het in die Cabin gebly en was totaal oorbluf met dit wat ons gekry het. Die huis is groot, die kamers ruim en grieflik, die badkamers baie groot en die kombuis en leefvertrek alleen was drie keer groter as as die grootste ander eenheid waarin ons gebly het gedurende ons 2 weke lange vakansie! Hierdie was loshande die beste verblyf wat ons gehad het. Die mense is wonderlik en die plek word baie mooi na omgesien. Die uitsig is ongelooklik mooi en mens kan nie anders as om sommer net te gaan stap en alles te bewonder nie. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Anna Beulah Farm
Goeiemore Jaques Baie dankie vir jou weergawe van jul verblyf in ons Cabin eenheid op Anna Beulah plaas. Ons waardeer dit opereg, want dit is waarna ons strewe en werk om gelukkige gaste te alle tye te hê. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Anna Beulah Span

Nataly V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wens ons kon langer bly, dit was 'n pragtige plek. Die plek is hemel op aarde! Perfek vir ons gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Pragtige plaas. Ek sal Anna Beulah defnitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Contermanskloof Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef58c62f9fe1c71a313c15b778887706469476a635c8112cb607705a03cc3f0c67e96b915323e26517375eca31a5a4cbea82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Contermanskloof Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.791951226373 18.58045170773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang