+130
Selfsorg in Kaapstad

Anna Beulah Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ferdie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absolutely perfect! Everything we needed for a quick stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda E
1 nag
5.0
Feb 2026

Awesome! Everything was just as the website showed it and better. Very clean and the views just wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, enjoyable. Die gasvrou was baie vriendelik, die inklokproses was baie gemaklik. Die plek was baie skoon en goed ingerig, dit het alles in vir selfsorg. Sal enige tyd weer terugkeer. Daar is ook 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Lekker gebly. Die plek was ideaal vir ons behoeftes vir die een aand. Baie stil en rustig; weet nie hoe dit sal wees as daar 'n funksie aan is nie. Kombuis is baie netjies en modern.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marius C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker rustig met mooi uitsig. Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enigiemand wat rus en vrede soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia D
1 nag
4.2
Okt 2025

Lovely, friendly, safe and secure. I arrived early, my accommodation was ready and clean. I had a lovely stay, friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Die chalet en verblyf is goed en gerieflik. Het lekker gebly, maar die omgewing was gemiddeld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie lekker en ontspannend. Was 'n wonderlike naweek, wel gereën, maar die plaasatmosfeer was wat ons almal nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna V
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Beautiful. We enjoyed our stay at Anna Beulah. Incredibly beautiful surroundings and nice for large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Op die plaas net buite die dorp. Die huis is groot. Ons het baie lekker hier gebly met die skape en donkie en lamas wat reg op jou stoep is. Kinders het lekker gespeen en alles was net mooi netjies en rustig. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Contermanskloof Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef58c62f9fe1c71a313c15b778887706469476a635c8112cb607705a03cc3f0c67e96b915323e26517375eca31a5a4cbea82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Contermanskloof Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.791951226373 18.58045170773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang