Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antillies on Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Sep 2023 tot 30 Sep 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 10 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Sep 2023 tot 30 Sep 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Huisreëls

Die woonstel is in die hoofhuis, maar is heeltemal privaat.
Gaste kan nie die eienaars se swembad by die huis Georgia nie, maar daar is 'n gemeenskaplike, verhitte swembad in die kompleks.
Daar is 2 Jack Russels op die perseel, maar hulle word nie in die woonstel toegelaat nie.
Beperk asb. geraas na 23:00 tot 'n minimum. Dit is 'n residensiële area.
Rook is verbode.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marienerylaan 36, 12 Antilles, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77b5ee48d2d629e51b5e401a2df4a0a07a9d87e10c53652162c54efae1a773abc306f5be4c217b454901a6151dc2b5d3546e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 36 Faure Marine Drive 12 Antilles 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.144958444785 18.851966136772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem