+23
Selfsorg in Umhlanga Ridge

Apartment 106 @ Tyne Luxury Apartments

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Apartment 106 @ Tyne Luxury Apartments is 'n pragtige woonstel met moderne afwerkings op die Sanctuary Private Estate in Umhlanga Rocks. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek, want die landgoed het baie aktiwiteite en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n uitsig. Die kompleks beskik oor 'n klein klubhuis, gemeenskaplike kombuis, gimnasium, privaat vergaderkamers, 'n gemeenskaplike werkspasie, onderdakbraaigeriewe en 'n platskerm-TV buite.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Kikembe Street, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA691e3375a06324a1233f74d16b46f0fa41884ab6f91e9b1c495a486fa4376e3cc80def1103fd75e63e06e7776f4b80d99ac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 5 Kikembe Street Tyne 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731781 31.069839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang