Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Umhlanga Ridge

4.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Ridge van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Ridge Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Ridge

The Studio at The Cube bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in 'n woonstelblok in Umhlanga Ridge. Dié ligging bied maklike toegang tot die Gateway Theatre of Shopping en The Crescent Centre. Dié ...

Vanaf
R2 795
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga Ridge

City Lodge Hotel Umhlanga Ridge is in die groeiende sake- en ontspanningsgebied, Umhlanga. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied die beste ligging met die strand en besighede naby. Dis oor...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Coastlands Umhlanga Hotel and Convention Centre is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by die swembad en word gepamperlang by die Fleur-de-Lis Spa, en vir die fiksheid...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Grand Apartment 8 Umhlanga bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Umhlanga. Die kompleks is die ideale basis vanwaar die area verken kan word. Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste. Daar is ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

aha Gateway Hotel bied B&B en is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede. Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers he...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga Ridge

A024 Urban Park is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige hotel-kompleks in Umhlanga Ridge geleë is. Die eiendom is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die omgewing. Hierdie woonstel is vo...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Umhlanga Ridge

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Lapa Lighthouse bied luukse akkommodasie in Umhlanga Ridge in weelderige kamers wat ingerig is vir gaste se gerief en met die beste linne spog. Lapa Lighthouse is 'n plek waar jy kan rus na 'n besige dag van verkenn...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Prestondale

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Prestondale

Die Neo-Klassieke Villa Anastasia Bed and Breakfast is in Umhlanga. Dié ruim, seefront-akkommodasie skuil in 'n rustige omgewing, maar is steeds gerieflik naby die wemelende Umhlanga en ander geriewe. Verblyf is ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Our Happy Place is 'n huislike selfsorggesinshuis in die ouer deel van Umhlanga, minder as 5 minute se ry vanaf hoofstrande en die Gateway Winkelsentrum. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R3 370
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Central Park Gateway is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga en is naby die Gateway-winkelsentrum, verskeie restaurante en Wavepark Gateway. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban Noord

Villa Calla is 'n pragtige Mediterreense villa met 7 kamers geleë naby Umhlanga se winkels, restaurante en die strand. Al die kamers is pragtig versier, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Umhlanga Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za