+13

Apartment at 16 on Bree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree Street, 16 on Bree, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woonstel by 16 on Bree is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende stad kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon met sitplek en uitsigte oor die omliggende stad. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point Stadion, Lion's Head Staproete en Tafelberg kan in die omliggende omgewing geniet word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 16 Bree Street, 16 on Bree, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Bree Street, 16 on Bree, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad46d94c944d4363016a98ba630662a9b40fee88445ae496f4f37fb73986651d9d56644c2e8df833a5852d7dc38bd9877ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street 16 on Bree 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.917638774245 18.421707754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang