Beskrywing
The Annex bied slaapplek aan 1 gas en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, potte, panne, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein troeteldiere is oor die algemeen welkom, maar bevestig asb. vooraf met die verteenwoordigers om toepaslike reëlings te tref.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
AppleBee II bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n sitarea, gasstoof, lugbraaier, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 2 FHD-TV's met die volle DStv-pakket, Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein troeteldiere is oor die algemeen welkom, maar bevestig asb. vooraf met die verteenwoordigers om toepaslike reëlings te tref.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
AppleBee III het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is TV's in die sitarea en hoofslaapkamer met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein troeteldiere is oor die algemeen welkom, maar bevestig asb. vooraf met die verteenwoordigers om toepaslike reëlings te tref.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
AppleBee I beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed op versoek en daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eet- en sitarea met 2 FHD TVs met die volle DStv-pakket, Netflix en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Klein troeteldiere is oor die algemeen welkom, maar bevestig asb. vooraf met die verteenwoordigers om toepaslike reëlings te tref.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Harrismith Street, West Hill, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang