Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Sunnyside (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Grahamstad

4 / 5  
volgens 85 resensies
Lees regte resensies van Grahamstad van 85 geverifieerde gaste.
Indien jy Grahamstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grahamstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grahamstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grahamstown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grahamstad Akkommodasie

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad

Die City of the Saints Guest Cottage se gasheer en gasvrou, Ryan en Chantelle, nooi jou uit om rustige verblyf in ons ruim gastekothuis te geniet. Die kothuis is in 'n veilige kompleks met 'n 24 uur-sekuriteitswag i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Grahamstad

Tipuana B&B & Self-Catering is in Grahamstad geleë, een van Suid-Afrika se mees historiese dorpe. Verblyf is beskikbar in 2 selfsorgwoonstelle, met ontbyt beskikbaar op versoek. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad

AppleBee Guest Cottages is geleë in 'n stil, gegoede omgewing in Grahamstad, net 100 m vanaf St Andrew Laerskool, 700 m vanaf St Andrew's College en DSG, en 1,2 km van Rhodes Universiteit af. Die kothuis is versi...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Grahamstad

Garden Flat on Southey is 'n moderne selfsorgwoonstelletjie wat ideaal geleë is in 'n rustige deel van Grahamstad, sowat 2 km van die middedorp af. Die woonstel is ook 2,2 km vanaf Rhodes Universiteit, 1,4 km vanaf...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad

Isiqalo bied B&B-kamers of bloot verblyf op bed en ontbyt-basis. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplekkie op pad na verskeie geriewe in en om die dorp. Verblyf word aangebied in 7 kamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunnyside, Grahamstad

Bartholomew's Loft is sentraal geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat saam deur die Oos-Kaap reis. Dié historiese gebou was eers 'n kerk en het baie karakter met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grahamstad

Stunning Home 34 on Milner is 'n pragtige en moderne selfsorghuis tussen St. Andrews College en Graeme College in Grahamstad, Oos-Kaap. Groot vensters sorg vir natuurlike lig deur die hele huis. Dié huis bied sla...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grahamstad

30 on Oatlands bied gerieflike, sakpas-akkommodasie in Oatlands, 'n voorstad van Grahamstad wat besonder ryk is aan eikebome. Die gastehuis is loopafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studented...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grahamstad

Sweet Waters Lodge bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas aan die buitewyke van Grahamstad. Rhodes Universiteit is in dié dorp geleë en die bekende Nasionale Kunstefees en jaarlikse SciFest Africa-fees vind ook hie...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grahamstad

Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B en selfsorgverblyf in Grahamstad, in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken. Gaste het 'n keuse van 4 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grahamstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za