Gastehuis in Pennington

Aqua Vista Holiday Accommodation

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.0
Veiligheid
3.7
Jan V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2025

Het baie tuis gevoel. Ja, lekker gebly. Het net oorgeslaap. Ek is 21:00 vriendelik ontvang en 07:00 vriendelik en behulpsaam af gesê. Sou net verwag het dat die yskas aan was toe ek daar gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kean N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2026

Not clean. The place wasn't cleaned before we arrived. The linen wasn't clean; they cleaned it 5 days after we arrived. Not very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Leon V
1 nag
3.4
Mrt 2025

Same as above. Stay was good. A little more attention to detail would be appreciated. The swimming pool was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Graham L
Kort verblyf
1.6
Des 2025

Rather disappointing. When I arrived, I was told there is no WiFi, and the aircon is not working. I then said that's not as advertised; I would prefer a refund. He then retrieved the remote for the aircon and got me a WiFi dongle. Then the toilet seat fell off. The bed sheets were see-through and there was no mattress protector.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chrissie F
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2025

Baie teleurstellend. Dit is baie duidelik dat hierdie plek voorheen aan iemand anders behoort het wat baie liefde daarin gestort het. Die hele perseel is goed beplan en uitgelê. Ek kan dit ongelukkig nie aanbeveel nie en was inteedeel verbaas dat hierdie eiendom op die boeke is. Ek gee die volgende redes: Die tuin is vreeslik verwaarloos en die mooiste en duurste plante staan kurkdroog en soebat vir water. Ons kon sien dat die dooie punte van die plante met 'n skêr afgesny is. Daar is visdammetjies oral aangebring, maar die water daarin is swart. Die skuifdeur van die eenhede het geen plakker op nie en het ek persoonlilk twee keer baie hard kop gestamp daarteen. Tussen die badkamer en slaapkamer se gedeeltes is 'n vlak trappie en het my man amper geval toe sy voet daaraan hak. Geen waarskuwingsteken vir die trappie nie. Die kombuise lyk onversorg en ek wens ek kan die foto's laai wat ek geneem het. Die stort was ongelooflik vuil en het ons gegril om daar te stort. Daar is 'n TV, maar ons het geen ontvangs gehad nie en kon dus nie ons programme kyk nie. Ek en my gade is ou mense bo 70. Dit is beslis nie 'n plek vir ouer mense nie, aangesien daar ongelooflike steil trappe is waarteen mens moet opklim. Hierdie trappe was nie saans verlig nie en kon ons in die aand net met baie moeite by ons voertuig uitkom. Die nommer van die eienaar was nooit aan ons verstrek nie en kon ons hom nie vra om te help met bv. die TV nie. Daar is niks tekens van afronding met 'n sepie of iets dergliks vir gasvryheid nie. Toe ons inboek was die koffie-, tee-, en suikerhouer feitlik leeg. Ons kon geen WiFi- of internetbankdienste doen nie. Nie beskikbaar. Die plek was eerlik vir ons 'n teleurstellling.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wayne E
Lang verblyf
4.0
Des 2024

Not bad. Please ask them to change the bed mattress as that bed, all you hear is springs when moving, and it is uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Mooi uitsig, rustige woonbuurt. Die plek kort baie TLC. Skoon maar duidelike tekens van verwaarlosing. Plafonstorie in eetkamer hang los, nog 'n vorige partytjie se een jaar se ballon dryf rond op sitkamerplafon. Yskas binne erg geroes. Het wel lekker gebly. Plek ruik bietjie bedompig, maar dit is 'n probleem om vensters oop te los met stoute apies in die omtrek. Masango is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonika C
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Des 2024

Teleurstellend. Die plek was eens op 'n tyd lieflik gewees, maar tans word daar geen onderhoud aan die plek gedoen nie en dit is bitter verwaarloos. Vuil en bitter teleurgesteld gewees aangesien die foto's glad nie die ware prentjie is nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Des 2024

Bevredigend. Lekker gebly, maar plek het swak gasheer en word swak bestuur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Colin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Disappointed. The venue needs a good cleanup. The fridge is dirty, the aircon is not working, the DSTV is not on as it had not been paid, the fan is dirty, there are broken taps, paint is peeling on the walls, and the braai is broken. There is no WiFi and no backup generator for load shedding. Not in the condition as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Masango Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43dd62c3fe4b8c417a2543857c76333781fa394d00dff7b6ddb112560e0e0d25e049b4076da49af0315f90a3627fd813e894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 37 Barracouta Bend Kelso 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.368519601383 30.699472330025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang