+39
Selfsorg in Hardap

Aranos Kalahariland Guest Farm

8 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • C20 Road, Wilheben Farm 685, Aranos, Hardap Sien kaart

Beskrywing

Aranos Kalahariland Guest Farm bied 'n plaaswegbreek omring met rooi duine, wild en pragtige sonsondergange. Die plaas van 11 500 ha is net 14,8 km buite Aranos in die Hardap-streek van Namibië. Die gasteplaas is ideaal vir natuur- en buitelugliefhebbers.

Gerieflike verblyf word in 4 selfsorg-eenhede op die plaas aangebied. Elke eenheid het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n privaat stort en toilet, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n braaipan. 'n Matras is ook vir 'n kind beskikbaar. Tee, koffie, suiker, vars plaasmelk en heerlike tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die plaas het braaigeriewe en gaste kan doendinge geniet, soos swem in die plaasdam, stap en 4x4 op die plaas geniet. Die omliggende omgewing spog met 'n hele rits voël- en wildspesies, meestal springbokke en gemsbokke.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Altus & Griet N
Saam met lewensmaat
5.0
Egte Kalahari-gasvryheid! Danie & Mariaan is 'n toonbeeld van Kalahari-gasvryheid! Met ons aankoms was daar vars plaasmelk, tuisgebakte beskuit en tjo...
Sien meer
Mrt 2026
Alida B
Saam met lewensmaat
5.0
Super oulike plaas ervaring. Die plekkie was ten volle toegerus. Die gasheer en sy vrou was baie verwelkomend met vars plaasmelk en tuisgebakte beskui...
Sien meer
Des 2025
Rina D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en goed. Die boer en sy vrou was baie gasvry. Hy het ons op 'n rit in sy bakkie op die plaas gevat. Dit was baie lekker en ons het dit bai...
Sien meer
Apr 2025
Chrisleen V
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflike verblyf met vriendelike eienaars en plaasdiere wat jou welkom heet! Maklik om plaas te kry a.g.v. duidelike bord met naam op. By aankoms wa...
Sien meer
Mei 2026
Marthinus S
Saam met lewensmaat
4.6
Was 'n wonderlike verblyf. Skoon, vriendelik en baie gasvry. Bietjie moeilik om te vind. Die aanwysers was nie baie goed nie, het bietjie verdwaal. My...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • C20 Road, Wilheben Farm 685, Aranos, Hardap
  • Gaste dink Aranos Kalahariland Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C20 Road, Wilheben Farm 685, Aranos, Hardap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATsnQMwRJD3h2fcXH7YH0wNfNeToaR2wVfyLTpQJzOjCaiXTXk0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 C20 Road Wilheben Farm 685 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.11761474158 19.02477471793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang