4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Arbuthnot Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Arbuthnot 30 is 'n bekoorlike huis in Scottburgh wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied binne maklike bereik van die hoofstrand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, broodrooster, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Arbuthnot Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arbuthnot 30 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Arbuthnot Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang