+61
Gastehuis in Kroonstad

Arcadia 4 Star Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nolene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Paradys in die hartjie van Kroonstad. Puik verblyf en etes. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies, skoon en het aan alle verwagtinge voldoen. Die aandete en ontbyt was puik! Die toegangspad tot by Arcadia 4 Star Guesthouse is 'n uitdaging, ry maar net stadig, die eindpunt is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kemiso M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Peaceful. Peaceful, very clean and the staff know what they are doing. I would recommend and even stay again when I am travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizè C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

N kuier om te onthou. Wat n wonderlike verrassing. Mooi en netjies met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
1 nag
4.8
Mrt 2026

Uitsonderlike diens, pragtige kamers, heerlike kos. Wonderlike verblyf. Dis net die toegangspad wat rof is. Daarom die 4 sterre vir ligging. Maar dis die ANC se skuld, nie Arcadia nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Heerlik gebly en. Mooi verblyf met vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Johannes Cornelis J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rus vir die gees. Uitstekende restaurant. Ons het heerlik gebly. Arcadia is in 'n pragtige boomryke omgewing geleë. Die toegangspad is egter in 'n baie swak toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn P
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Net oornag. Skoon pragtige gastehuis. Pragtige, skoon akkommodasie. Sal dit enige dag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Mooi groot kamer. Netjies en gerieflik. Mooi groot kamer. Netjies en gerieflik. Pad na gastehuis is ongelukkig in slegte toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthys E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netjies. Waarde vir geld. Goed geleë en veilig. Vriendelike diens. Netjies en op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Naweek om te onthou vir altyd! Kamers was meer as gerieflik en die diens was definitief meer as 5 sterre werd. Van die kamers tot ontbyt, we were blown out of our minds! Thys en sy span het uit hulle pad gegaan om die naweek so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 Kraalkop, Kroonstad, 9500, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52ef67ff9ad5e9a165ed919f0907bc15e9925f472c7f0acf8a8c33f1a4df27e9ecff6c86712eaa13c8d56b7384669842a64e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang