+28
Gastehuis in Clarens

Aspen Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Daan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustig en stil, maar sou gehou het van 'n TV in die kamer. Gastehuis is binne loopafstand geleë vanaf die dorpskern wat die parkeerprobleem - veral wanneer dit besig is - heeltemal help omseil. Pad is geplavei tot by die hek wat 'n groot pluspunt vir ons was, siende dat die grondstrate in die dorp oor die algemeen in 'n baie swak rybare toestand was. Sal ongeag en sonder huiwering weer hier kom bly om ons gasvrou se vriendelike gasvryheid te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Walter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Beautiful garden and view. Comfortable room. The view into the mountain/hill and the gardens was beautiful and tranquil. The room was comfortable and clean. The manager was helpful and a delight to talk to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Charming, wonderful, peaceful. The most charming, beautiful stay we've had at Clarens. Can't wait to come back next year; everything was wonderful! Zero complaints and just wonderful memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik! Uitstekende akkommodasie, die eienaar is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Eenhede word nie op Sondae bedien nie, maar sy het soveel moeite gedoen en nog steeds die eenheid op haar eie laat bedien al het ons gesê dis nie nodig nie. Ons beveel reeds die akkommodasie vir vriende en familie aan en sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alaë
Aspen Guest House
Thank you, Hope to see you soon.

Neil M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Uitstekende diens en baie vriendelik. Baie lekker gebly, dankie. Ons gasvrou was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien C
1 nag
4.8
Mei 2024

Awesome Was so lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Sakpas waarde. Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darren E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Outydse gasvryheid en rustigheid. Gasvryheid en mooiste ligging. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Heerlik, rustig. Baie rustig, stil en goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Om net te kan afskakel verg 'n doelbewuste besluit. Was rustig en ontspanne. Goed geleë vir die paartjie wat nie gesteur wil word nie en net wil afskakel. Lekker gelees en gerus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alaë
Aspen Guest House
Dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alaë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

425 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDk3YjJkLWQ4MTEtNDQyMS05OWJiLTc1YWE1ZTA2MjdhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 425 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512466 28.418129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang