- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
At Heritage House bied akkommodasie in 'n koloniale styl met 'n luukse, subtropiese atmosfeer. Ons is ideaal geleë in die hartjie van iSimangaliso Vleilandpark, Suid-Afrika se eerste wêrelderfenisgebeid en is slegs 45 minute se ry van die bekende Hluhluwe Umfolozi Wildreservaat af, die oudste geproklameerde reservaat in Afrika.
Ons het altesaam 5 kamers waar gaste kan kies tussen standaardkamers, 'n luukse patio-kamer en 'n kothuis. Al die kamers is smaakvol gemeubileer wat bydra tot die subtropiese atmosfeer. Kamers sluit koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, lugversorging, 'n persoonlike kluis en 32''-TV's met satellietverbinding in. Geniet gerus die komplimentêre water.
Ontspan in enige van die 2 sitareas op die perseel. Die binnenshuise sitarea is 'n lekker plek om te ontspan saam met die gesin of om nuwe kennisse te maak. Die sitarea buite is ideaal vir 'n warm, tropiese dag waar gaste kan sit en lees of afkoel in die swembad.
At Heritage House moedig gaste aan om navraag te doen oor die ongelooflike, inklusiewe safari-pakkette.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bonita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink At Heritage House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang