Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Kronenhof Lodge

Privaat Kampterrein 4
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Gaste moet hul eie tente en kamptoerusting saambring. Die kampterrein het 'n lapa met 'n groot afdak vir skadu. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort, spoeltoilet en 'n wasbak. Daar is 'n braai-area met 'n rooster en 'n water- en elektriese punt.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, 'n kombuisie met 'n ketel, elektriese stoofplaat en ingeboude braaigeriewe onder die dak. Privaat parkeerplek is langs elke eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n stoofplaat, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is plek vir 'n ekstra enkelbed in elke eenheid. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, kluis, gas-geiser, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep met 'n mooi uitsig in. Elke kamer het ook sy eie parkeerplek langs die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Aandete, ontbyt

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kluis, gas-geiser, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer het ook sy eie parkeerplek langs die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 177 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c68e424e4ab70a0646b6a0d53baa12466c66a0fed0242eb8c1052381673082e4c470a1e90c2f24078172c66b3612c594b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 117 Kronenhof Lodge Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.384288 16.424063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem