+20
Selfsorg in Parys

At River Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tinkie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderlik. Wow! Wat 'n wonderlike plek. Ons het so lekker gebly. Nicolien was behulpsaam en gasvry. Ses sterre as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanta H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Peaceful and oh-so-pretty in Parys. At River Cottage is a beautiful, well-equipped unit that offers safety, quiet, and wonderful amenities. Our hosts were very welcoming and helpful. The rooms are beautifully appointed with comfortable, crisply made beds, beautiful, luxurious en-suite bathrooms, a lovely kitchen and lounge, and a cool, shaded outside area with braai facilities. We had everything our hearts desired: we slept well, cooked well, and could relax and enjoy the nearby attractions. With the river and Parys suspension bridge as well as O's restaurant within walking distance, At River Cottage is truly a gem in the lovely little dorpie of Parys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

I enjoyed every minute of my stay. It was wonderful, especially their braai area, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Home away from home. Die plekkie het besonderse 'special touches'. was fantastiese gasvrou en gasheer. Ons het baie spesiaal gevoel en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gerieflik, verwelkom, lekker, rustigheid. Ons het heerlik gebly by hierdie pragtige akkommodasie. Die gasvrou was uiters hulpvaardig, vriendelik en het baie goed met ons gekommunikeer voor en tydens ons verblyf. Die omgewing was ongelooflik rustig en ontspannend, veral met die akkommodasie wat langs die rivier geleë is – dit het ’n besondere, kalmerende atmosfeer geskep. Alles was skoon, netjies en goed ingerig, met aandag aan detail wat mens regtig laat tuis voel. Ons het ons verblyf ten volle geniet en sal dit sonder twyfel aanbeveel. Ons sien beslis uit daarna om weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sindi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Excellent. We enjoyed each and every moment, everything was perfect. I would like to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Recommend. Will visit again. The door at one bathroom needs a locking mechanism.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angilique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en ontspanne. Ons het heerlik gebly, baie mooi en netjiese plek en sal ons vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Albertus Gerhardus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Brilliant. Dit is 'n stunning plek, en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Driveway between 81 and 83 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5614f046458e3bc13ab447e6eb434a2004d37d0813ec78de74a9bdc393e3577c093f498377dfef98d0c5010e5ee3fafe96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 73 5 1 5 Driveway between 81 and 83 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894720871618 27.456165974205

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang