ATKV Hartenbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 547 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marlene S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Lekker! Lekker! Lekker! Lekkerste lekker! Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ons nuwe gunsteling plek! Ons kort vakansie by ATKV Hartenbos het ons behoorlik uitgerus, en dit het sommer gevoel asof ons vir ’n week weg was. Die gedruis van die see, net tien tree van ons huisie af, het seker bygedra tot die beste slaap in jare. Die ATKV lĆŖ teen die strand en sorg vir gerieflike sonsak-strand-stap-sessies. Ons het die beste gebruik gemaak van die waterpark wat naby die ATKV-oord geleĆ« is. Met ’n volledig toegeruste winkelsentrum het ons nie nodig gehad om ons motor te gebruik nie, en kon ons elke aand ’n vleisie op die kole sit. Vir die wat wonder, is daar hoĆ« spoed WiFi, genoeg om jou gunsteling sport te stroom. Vir ons as grootmense het dit weer gevoel soos ons seevakansies as kinders, en nou is hierdie spesiale herinneringe ook vir ons kinders geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rus vir siel. Uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige see verblyf om weg te kom van die gejaagde plaas lewe. Was vreeslik ontspanne, net wat die siel nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld! Beter kan mens nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

EsmĆØ S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Ons was in 'n rondawel met see-uitsig. Aangename verblyf gewees. Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het Saterdag ingeboek, daar was 'n grasserige Oos-Kaap-groep langs ons. Hulle het aangehou tot laat aand. Dankie aan Sekuritrit wat hulle stil gemaak het. ATKV, dankie, ons 6 dae was baie aangenaam, alles daar is so gerieflik en sentraal. Tot volgende keer. xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaymin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent! Would definitely visit again! Excellent! Had a great stay and people are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ten out of ten. Very nice. 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike rondawel en alles wat mens nodig het. Wonderlik gebly! Alles was netjies en skoon. Het veilig gevoel. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent. Baie, baie lekker. Sien julle binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3023

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R877
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R877
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Vanaf R877
R 877 R 614
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 742 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8a0e09d37aa665ec67bba24fae3651027324c26520e80645b7550c3bbb2af92ef88217a1e52f4b2e06fac4d6259d583012?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R877 nouVanaf R614 per nag (plek vir 2) 547 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124986278094 22.112355225277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang