Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aub Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Aub Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Phillip D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D
Saam met vriende

Die eienaar was baie behulpsaam om vir ons 'n buite braai te reel.

Die ligging en die prys is goed. Die eenheid kom 'n bietjie aangelas voor. Die eienaar moet 'n nag of twee in die eenheid deurbring om die tekortkominge te sien, bv. seepbakkie of rakkie in die stort, wynglase, ens.

Ben P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oornag na 'n langpad was goed.

Baie gasvry met ander gaste verkeer. Daar moet dalk gekyk word om die beddens te vervang en meer werkspasie vir selfsorg te skep.

Liezel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Namibiese gasvryheid.

Johan het ons vriendelik ontvang. Ons woonstel was ruim en goed toegerus. Baie netjies.

Vinolia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinolia B

Wonderlik!

Dit was baie netjies en gerieflik.

Glynda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynda D
Saam met vriende

Excellent.

Was excellent and very comfortable.

Launce M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Besigheidsreis

True gem.

Great value destination and nice town.

Tina-louise M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina-louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Gasheer baie "hands on". Alles wat nodig is en netjies.

Febe K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Febe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room had everything we needed and more.

We got greeted at the gate upon arrival. Everything was clean and the aircon very welcome in the heat. Quiet and great value for the price.

Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Ons het lekker gebly, baie dankie. Dis netjies en goed ingerig. Dit was baie warm en die aircon het gehelp. Ongelukkig is dit so geïnstalleer dat dit direk op jou gesig waai in die bed.

Philip V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Enkelreisiger

Het lekker oornag. Dankie.

Was baie lekker. Skoon en netjies.

Alida S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf gewees, sal weer daar bly.

Ons het baie lekker gebly, rustig en veilig.

Elizabeth N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Gesin met tieners

Goeie oornag plek.

Baie lekker gebly. Ook goeie aanbeveling gekry vir aandete.

Chris F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Saam met vriende

We got a nice warm welcome upon arrival.

The accommodation exceeded our expectation and was excellent value for money.

Bakkies E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bakkies E

Een woord is genoeg om alles saam te vat. Uitstekend.

Vanaf die 1ste oproep na die gastehuis en alles daarna het vlot verloop. Die alombekende Namibiese gasvryheid, die netheid van die kamers, gerief van die beddens, hartlike ontvangs, duidelike instruksies was alles uit die boonste rakke. Dit was werklik 'n welkome nagrus na 'n lang dag op die pad. Ek sal die gastehuis sonder enige vrees van kritiek aanbeveel om lekker in 'n baie stil gedeelte van Mariental te gaan oornag. Ek het my selfoonherlaaier in die kamer vergeet en op pad terug navraag gedoen of die gasheer hom dalk daar gekry het. Die herlaaier is netjies verpak in 'n plastiek sakkie aan my oorhandig toe ek voor die hek stilhou, dit was nie eers nodig om uit te klim nie. Uitstekende diens.

Bianca V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Vriendelik en netjies.

Vriendelike ontvangs en kliëntediens. Die akkommodasie is netjies, skoon en volledig toegerus. Dis ook in 'n stil buurt geleë so jy rus lekker uit na 'n langpad. Ons sal Aub Gastehuis beslis weer besoek en aanbeveel.

Helen A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasies!

Ons bly plekkie was baie netjies, die eienaar baie vriendelike en bedagsaam. Dis veilig en rustig daar. Sal beslis weer daar kom oorslaap.

Johan F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Uitstekende waarde vir geld.

Hierdie plek kan ek vir seker aanbeveel en die diens was puik.

Elise S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Goeie ontvangs.

Na 'n lang dag op die pad sou mens graag buite wou sit en ontspan, daar is net vir sommige kamers sitplek buite. Geen braai of kosmaakgeriewe in die kamer nie. Dit was so klein bietjie ongerieflik. Maar vir die prys was dit baie billik en netjies.

Aub Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Elke kamer het darem 'n sitplekkie buite hetsy dit 'n tafel en stoele is of 'n bankie. Braai geriewe is beskikbaar en sou u gevra het sou ons met graagte dit reel (ons verskaf ook gratis kole). Die kamer wat u gekies het was slegs 'n standaard kamer en dus die feit dat daar nie kosmaakgeriewe in was nie. Ons is jammer dat u verblyf bietjie ongerieflik was.

Aub Gastehuis
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e0e8da88992acc937a071dc57985c4d5e301b0fac9ad41a31a5df99191731a75eb02cc4eb72798c7ea2a389522747ebf40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 668 Aub Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6209906 17.9680219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem