Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Auti-Bros Place bied kinderoppassers en volwasse-oppass dienste, veral gemik op die skep van 'n verwelkomende omgewing vir neurodiverse kinders en volwassenes op die outisme spektrum. Hierdie dienste is op aanvraag beskikbaar.
Die verblyf streef daarna om 'n huis-weg-van-die-huis-ervaring vir alle gaste te bied. Gaste word vriendelik versoek om enige skade onmiddellik aan te meld. 'n Addisionele heffing sal gehef word indien oormatige skoonmaak of restourasie nodig is om die plek in sy oorspronklike toestand terug te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Riverine Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang