Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- The Friesland 1
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Mountains 2
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Glens 4
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Twigs 5
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Branches 6
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Palms 8
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Trees 9
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Boulders 10
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Grasslands 11
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Falls 12
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Stones 13
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Birds 14
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Flowers 15
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Mist 16
- Rates displayed are on a room only basis.
- The Rain 17
- Rates displayed are on a room only basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Geen selfsorg- of braaigeriewe is beskikbaar nie.
Ontbyt is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Rook is verbode en geen troeteldiere word in die kamers of geboue toegelaat nie.
'n Swemhanddoekdeposito word vereis en die gebruik van handdoeke word nie buite die perseel toegelaat nie.
Kinders word nie in kamers toegelaat waar daar geen ekstra beddens is nie, en geen deel van beddens word toegelaat nie. Dus, as 'n kamer slegs 2 persone kan akkommodeer, kan slegs 2 persone in so 'n kamer bly.
Vooraf besprekingsreëlings en betalings moet gemaak word vir bykomende gaste waar daar ekstra beddens is.
Vir groepbesprekings is 'n bykomende breekskadedeposito, afhangende van die grootte van die groep, kontant aan die eiendom betaalbaar. Hierdie deposito sal na inspeksie en voor vertrek van die gas terugbetaal word indien geen breekskade voorkom nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang