2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Avani Lodge - Hen Of The Wood is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat naby ander eenhede en word met berge en fynbos omring. Dit is 15 km vanaf Botrivier.
Hierdie ekovriendelike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort met 'n uitsig oor die veld en bome, asook 'n wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoof, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 2 stoele en 'n eetarea. Daar is ook 'n binnebraai-area.
Daar is 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die veld en op die berge. Die houtdek het sitplek en daar is parkeerplek langs die eenheid. Gaste kan die gemeenskaplike swembad benut en daar is 'n kat op die plaas, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ewald Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 147
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Avani Lodge - Hen Of The Wood het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang