Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Daar is geen breekskadedeposito nodig met bespreking nie, maar gaste sal met uitklok gefaktureer word indien daar enige breekskade of vlekke op meubels/linne is; addisionele skoonmaak sal in uiterste gevalle gehef word. Dit is binne 7 dae betaalbaar.
Hierdie eiendom is kindervriendelik.
Die eiendom het 'n rugsteunkragtoevoer in geval van beurtkrag vir alle toestelle behalwe die stoof.
Die woonstel het 'n slim-TV, waar gaste by hul eie stroomrekening kan aanmeld op die toepassing van hul keuse.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Church Street, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang