- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69A Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Avonlea Guesthouse is ’n luukse gastehuis in Polokwane. Dit is geskik vir sake- of vakansiereisigers. Hierdie gastehuis is oorkant die pad vanaf die Mediclinic-dagkliniek en 400 m vanaf Limpopo Mediclinic, wat dit gerieflike vir pasiënte, besoekers en familielede maak.
Hierdie gastehuis bied verblyf in 2 koninginkamers, 2 gesinskamers en ’n deluxe-koningkamer. Elke kamer is pragtig versier en bied ’n kalm atmosfeer. Geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Ontbytpakkies word elke oggend voorsien en daar is verskeie opsies beskikbaar. Daar is ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n yskas, stoof en mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook ’n gaste-sitarea met ’n kaggel.
Daar is veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 69A Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Avonlea Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69A Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang