Indien jy Polokwane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Polokwane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Polokwane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Polokwane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Polokwane akkommodasie
85 lekke plekke om te bly
Magnolia Gaste Eenheid is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlustiges, diereparke en spor...
The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word d...
Destiny Inn bied privaat oornagverblyf op Hoewe 136, Dalmada, naby Polokwane (Pietersburg) op die R71 op pad na Tzaneen. Ons het verblyfopsi...
Pietersburg Lodge bied bekostigbare, luukse akkommodasie en konferensie-geriewe in Polokwane. Ons is naby die sakekern, Medi Clinic Hospitaa...
King's Castle bied gemaklike gastehuis-verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Middeleeuse tema. Gaste kan ruim kamers e...
Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luuk...
Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inh...
Fusion Boutique Hotel is 'n 5 ster-hotel in die hartjie van Polokwane, die besige hoofstad van Limpopo. Gaste word van die intrapslag af al ...
Cycad Guest House is as beste 4-ster-gastehuis in Limpopo genomineer. Ons het ons deure in 1995 geopen en is 'n gewilde keuse onder sakereis...
Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Maro...
Welkom by die Polokwane akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.