Axminster House
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Axminster Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Axminster House bied gemaklike selfsorgverblyf in die eienaar se pragtig ingerigte huis, ongeveer 400 m van die strand in Muizenberg, Kaapstad, geleë. Ideaal vir gaste wat die skoonheid, oopheid en die unieke sjarme van 'n kreatiewe, gemeenskapsgedrewe huis waardeer, vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie huis spog met 2 koninggrootte slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die kamers spog met gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n draagbare waaier, 'n lessenaar, toegang tot 'n balkon, sowel as toegang tot gedeelde geriewe soos die kombuis en leefareas. Die gemeenskaplike kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gedeelde buiteruimtes geniet, soos die onderdak-patio met uitsig oor die swembad en die vuurput, asook welstand-geïnspireerde byeenkomste soos joga, filmaande en kreatiewe kringe. Straatparkering is beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en strande is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 29 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Axminster Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Axminster Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang