Bahia Formosa Sky Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odd Plot Road, Farm 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bahia Formosa Sky Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid in The Crags, ongeveer 33 km vanaf Plettenbergbaai-lughawe en 17 km vanaf Nature's Valley. Dit is die perfekte toevlugsoord vir paartjies wat rustigheid in die natuur soek, en bied 'n unieke geleentheid om aan besige lewens te ontsnap en vir 'n paar dae vreedsame besinning te geniet.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, en vir diegene wat verbind wil bly, is gratis WiFi beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe, met uitsig oor die dam en die Tsitsikamma-berge. Parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Odd Plot Road, Farm 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Odd Plot Road, Farm 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang