Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Beach Road, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth (Gqaberha), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Balena Blu is 'n selfsorgwoonstel in Blu Horizon Bay wat ideaal vir 'n strandvakansie is. Hierdie woonstel het 'n privaat ingang, daar is 'n natuurbewarea op die eienaar se perseel en is slegs 50 m vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Alle beddegoed en linne word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei 'n balkon met Weber-braaigeriewe en gaste kan die uitsigte oor die see en van die sonsondergange geniet. Daar is 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Balena Blu is naby plaaslike winkelsentrums en restaurante geleë. Gaste kan die nabygeleë strand besoek en besienswaardighede in Port Elizabeth verken, wat wildreservate, kulturele terreine en verskeie aktiwiteite insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Beach Road, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth (Gqaberha), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Balena Blu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Beach Road, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth (Gqaberha), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d8f9f09d6749e76113613720a2004ea9e36e5c6aa863c565cbb178857a29f3346e6fd35ecb3049a3dcc90f2fd09dea931a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 9 Beach Road Blue Horizon Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976042225892 25.257144062457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang