Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Blue Horizon Bay

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Blue Horizon Bay van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Blue Horizon Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Blue Horizon Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blue Horizon Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blue Horizon Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blue Horizon Bay Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in Blue Horizon Bay, 'n natuurbewarea tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai. Bosbokke en ander wild is gereeld hiér te sien, sowel as walvisse en dol...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Ocean Song is in 'n natuurbewarings-gebied in Blue Horizon Bay geleë. Bosbokke en ander wild is gereeld hier te sien, asook walvisse en dolfyne in seisoentyd. Ocean Song is 20 km van Port Elizabeth en 50 km van Jef...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel en 'n selfsorghut in Blue Horizon Bay in Port Elizabeth op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die stran...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay

The Light House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerhuis in Blue Horizon Bay. Blue Horizon Bay is 'n bewarea met strande, 36,8 km van Port Elizabeth af. Dié huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n konin...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Odette se Huisie by die See is 37 km buite Port Elizabeth en 67 km vanaf Jeffreysbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Dit is ook net sowat 15 km van die N2 af. Die huis...

20% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Sunset Beach bied verblyf in 'n selfsorgstrandhuis in die pragtige dorpie, Blue Horizon Bay, halfpad tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai. Die huis het 'n pragtige uitsig oor die see en is 50 meter vanaf die strand...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Stresloos Selfsorg is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 in Blue Horizon Bay en dit bied 'n pragtige see-uitsig. Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Die hoofslaa...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Horizon Bay

Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km van Port Elizabeth, en 60 km van Jeffreysbaai af in 'n natuurbewaringsreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis ...

20% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Dolphin Villa is in die mooi dorpie, Blue Horizon Bay, halfpad tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai geleë en bied 'n uitsig oor die strand en die see. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en is i...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Blue Horizon Bay

Whispering Waves is 'n bekoorlike vakansiehuis in Port Elizabeth. Port Elizabeth is langs die pragtige kuslyn van Algoabaai geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul de...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za