Beskrywing
Perfect for 1–2 families, this cozy campsite offers lush green grass and large blue gum trees for natural shade, along with an added thatched roof for extra comfort. Guests can enjoy a dishwashing station with a bucket, drying rack, and stand, as well as private ablution facilities. A braaidrum and firepit make evenings special, while solar lights and a gas geyser add convenience. A tap with running water is available, and the site is ideally located next to Kransklip and Baliekamp 1 for an easy, relaxed stay.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei, en Balie's Gat Camping kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. In die geval dat gaste 'n waentjie of grondpadkaravaan gebruik, is 'n 4x4-voertuig 'n vereiste.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Hierdie kampterrein het nie elektrisiteit nie en ook geen selfoonontvangs nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vervoerdienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Hierdie dienste is slegs vir besprekings in die selfsorg-eenhede en nie vir die kampplek nie.
Daar word versoek dat gaste asseblief al hul vullis saam terugneem op die uitklokdatum. 'n Boete sal gehef word indien gaste nie aan hierdie versoek voldoen nie.
Gaste moet asb. nie enige kanse waag met hul voertuie en/of karavane op die paaie nie. 'n Nooddiensfooi vir word vooraf gehef vir enige voertuig en/of waentjie/karavaan wat te hulp gesnel moet word.
Grondnet is 'n vereiste onder jou tent.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideal for 1–3 families, this inviting campsite features lush green grass and medium-sized trees for natural shade, along with a 4x6m thatched roof for extra comfort. A dishwashing station with a bucket, drying rack, and stand is provided, while private ablution facilities are located about 30m from the site. Enjoy a built braai area, solar lights, and a gas geyser for convenience. A shared tap with running water is available, and the site is perfectly situated next to Baliekamp 2 for a relaxed group stay.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei, en Balie's Gat Camping kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. In die geval dat gaste 'n waentjie of grondpadkaravaan gebruik, is 'n 4x4-voertuig 'n vereiste.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Hierdie kampterrein het nie elektrisiteit nie en ook geen selfoonontvangs nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vervoerdienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Hierdie dienste is slegs vir besprekings in die selfsorg-eenhede en nie vir die kampplek nie.
Daar word versoek dat gaste asseblief al hul vullis saam terugneem op die uitklokdatum. 'n Boete sal gehef word indien gaste nie aan hierdie versoek voldoen nie.
Gaste moet asb. nie enige kanse waag met hul voertuie en/of karavane op die paaie nie. 'n Nooddiensfooi vir word vooraf gehef vir enige voertuig en/of waentjie/karavaan wat te hulp gesnel moet word.
Grondnet is 'n vereiste onder jou tent.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ideal for 1–3 families, this comfortable campsite offers lush green grass and medium-sized trees for natural shade, along with a 4x6m thatched roof for added cover. A dishwashing station with a bucket, drying rack, and stand is provided, while private ablution facilities are located approximately 20m from the site. Enjoy evenings around the firepit or braaidrum, with solar lights and a gas geyser adding convenience. A shared tap with running water is available, and the site is perfectly positioned next to Baliekamp 1 for an easy, relaxed stay.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei, en Balie's Gat Camping kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. In die geval dat gaste 'n waentjie of grondpadkaravaan gebruik, is 'n 4x4-voertuig 'n vereiste.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Hierdie kampterrein het nie elektrisiteit nie en ook geen selfoonontvangs nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vervoerdienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Hierdie dienste is slegs vir besprekings in die selfsorg-eenhede en nie vir die kampplek nie.
Daar word versoek dat gaste asseblief al hul vullis saam terugneem op die uitklokdatum. 'n Boete sal gehef word indien gaste nie aan hierdie versoek voldoen nie.
Gaste moet asb. nie enige kanse waag met hul voertuie en/of karavane op die paaie nie. 'n Nooddiensfooi vir word vooraf gehef vir enige voertuig en/of waentjie/karavaan wat te hulp gesnel moet word.
Grondnet is 'n vereiste onder jou tent.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Perfect for 1–5 families, this spacious campsite offers lush green grass and large blue gum trees for ample shade. Enjoy convenient facilities including a dishwashing station with a bucket, drying rack, and stand, as well as private ablutions with two toilets, an indoor shower, and an outdoor hot water shower. The site is wheelchair friendly and includes a built braai area, firepit, solar lights, a gas geyser, and running water. Discover nearby Bushman paintings.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei, en Balie's Gat Camping kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. In die geval dat gaste 'n waentjie of grondpadkaravaan gebruik, is 'n 4x4-voertuig 'n vereiste.
Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Hierdie kampterrein het nie elektrisiteit nie en ook geen selfoonontvangs nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vervoerdienste is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Hierdie dienste is slegs vir besprekings in die selfsorg-eenhede en nie vir die kampplek nie.
Daar word versoek dat gaste asseblief al hul vullis saam terugneem op die uitklokdatum. 'n Boete sal gehef word indien gaste nie aan hierdie versoek voldoen nie.
Gaste moet asb. nie enige kanse waag met hul voertuie en/of karavane op die paaie nie. 'n Nooddiensfooi vir word vooraf gehef vir enige voertuig en/of waentjie/karavaan wat te hulp gesnel moet word.
Grondnet is 'n vereiste onder jou tent.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bergplaas, Baliesgat Valley, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang