+58
Kampeer/karavaan in Sederberg

Balie'sGat Camping

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Rick B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Mooi wêreld. Als is mooi. Net vyf dinge: 1. Huidiglik is die pad soontoe en uit baie maer teen 'n scary en mooi 50 meter afgrond, breë 4x4 gaan dit fyn sny met die rand van die afgrond huidiglik, daar is tans planne om die pad breë te maak in die toekoms. Nie vir die bang Janne nie. 2. Mens moet jou eie vullis terugneem in jou voertuig huistoe. 3. Neem baie peaceful sleep vir die miggies in die dag wat byt. 4. Geen elektrisiteit. 5. Geen selfoonsein of WiFi. 6. Geen buite beligting in die aand, wel ligte in die privaat toilette wat welkom is. Baie potensiaal en baie moeite wat tans ingaan om dit mooi te maak. Dit gaan net beter word met tyd soos wat die issues gefix word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo & Bruce S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker. Very nice and cool under big trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Balie's Gat. Mooiste kampplek in die kloof. Grasperk netjies en ablusie wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike spesiale plekkie om te rus en ontspan tussen die berge. Pragtige groen grasperke met ablussieblok vir jouself. Meeste sterre ooit in die hemel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liska Kock A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beeldskoon en afgesonder. Balie's gat is my nuwe gunsteling kampeerplek! Afgesonder van alles. Die watergate is 'n 10/10, asook sterrekyk in die aande was 'n voorreg. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ons nie nog 'n aand gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R324
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R324
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R324
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bergplaas, Baliesgat Valley, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfa7a48d250bca5881d38b8a0f7b8ad573d3e21c47786db3e5b6825166f9d27facb521de58a749c46c8ae4f2e99b16efda5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R324 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Bergplaas Baliesgat Valley 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745720587063 19.291648864746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang