Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balintore Guest Farmhouse and Cottage

Selfsorg
Balintore Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Die nuut-opgeknapte kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n matras vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele en 'n knus sitarea. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n uitsig oor die grasperk waar gaste die sonsondergang kan bewonder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat slegs die plaashuis beurtkragvriendelik is en 'n omsetter het, nie die kothuis nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Balintore Guest Farmhouse
Vanaf
Vanaf R3 950
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dike bekoorlike drieslaapkamer-plaashuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele, en ’n watersuiweringstelsel by die wasbak om suiwer drinkwater vir gaste te verseker. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en lei verder na die sitarea met sagte sitplek en 'n lekker kaggel, asook 'n paar bordspeletjies. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na die onderdakstoep met sitplek, en 'n eetarea wat perfek is om buite te eet. Daar is ook 'n lieflike ingeboude braai-area. Dit bied 'n uitsig oor die pragtige landskap en spog met 'n buitebadkamer met 'n buitebad en -stort wat deur 'n donkie aangedryf word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat slegs die plaashuis beurtkragvriendelik is en 'n omsetter het, nie die kothuis nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Ruiterbos Plaas, Erfdeel 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8950d1975bbc35a5a481b8973858e54dc6ded928e8db09e15f29227f3b9b9423fec34ae5c63247356f14bd89de19e3060ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 R328 Ruiterbos Farm, portion 63 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946135277711 22.01815662176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem